Middernagland (Afrikaans Huistaal Graad 7: Roman) ePDF (perpetual licence)

Level / Grade:
Grade 7

Author(s):
Bloemhof, F; Van Lill, J

ISBN:
9780636168343

License:
Perpetual licence

File type:
ePDF

In stock
SKU
9780636168343
R 105.00
Bestaan daar ander wêrelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg ’n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dit is van die vrae waarmee Morné te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in ’n museum verdwyn. Middernagland vertel ’n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op ’n tog om sy geliefde uit die kloue van ’n monster in ’n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens ’n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel.

Die verhaal word gevolg deur ’n leesgids met:
  • inligting oor die outeur
  • ’n opsomming van die verhaal
  • woordverklarings van moeilike woorde
  • vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte
  • antwoorde vir die vrae
  • ’n glossarium met letterkundige begrippe.


Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
More Information
Edition 1
Publication date Oct 31, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Bloemhof, F; Van Lill, J
Level/Grade Grade 7
Book Type Novel
Brand MML Literature
Imprint Maskew Miller Longman
ISBN 9780636168343
Licence Perpetual licence
File type ePDF
Format Fixed layout
Write Your Own Review
You're reviewing:Middernagland (Afrikaans Huistaal Graad 7: Roman) ePDF (perpetual licence)