X-kit Presteer! Lien se lankstaanskoene: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Studiegids ePDF (perpetual licence)

Level/Grade: Grade 12
Author(s): Van der Walt, D (Study Guide notes by Gouws, R)
ISBN: 9781776101269
License: Perpetual licence
File type: ePDF
R82,00
R82,00
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontledings, besprekings van die belangrikste karakters, intrige en temas, asook hulp met eksamenvoorbereiding.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Country South Africa
Product Type Study Guide
Author(s) Van der Walt, D (Study Guide notes by Gouws, R)
Level/Grade Grade 12
Brand X-kit Achieve!
Imprint Pearson South Africa
ISBN 9781776101269
Licence Perpetual licence
File type ePDF
Format Fixed layout
Write a review of this product