X-kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Fisika Graad 12 Studiegids ePDF (perpetual licence)

Level/Grade: Grade 12
Author(s): Manthey, S; Job, L
ISBN: 9781775957720
License: Perpetual licence
File type: ePDF
R95,00
R95,00
Die X-Kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Fisika Graad 12 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Country South Africa
Product Type Study Guide
Author(s) Manthey, S; Job, L
Level/Grade Grade 12
Brand X-kit Achieve!
Imprint Pearson South Africa
ISBN 9781775957720
Licence Perpetual licence
File type ePDF
Format ePDF
Write a review of this product