Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 2: Oral in Suid-Afrika ePDF (perpetual licence)

Level / Grade:
Grades 3 and 4

Author(s):
Peters, G; Badenhorst, I

ISBN:
9781775951780

License:
Perpetual licence

File type:
ePDF

In stock
SKU
9781775951780
R 77.00
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories.

Slimkoppe Lees! Vlak 4 is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees. Hierdie jong lesers steun minder op visuele leidrade om die teks te lees, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning. Die stories is ingewikkelder as op vorige vlakke en bou leeswoordeskat en brei dit uit. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 4 te volg.

Oral in Suid-Afrika sluit die volgende vier stories in:
  • Wie kom eerste bo?
  • Nat!
  • Goudstormloop
  • Die vliegtuig
Besoek www.slimkoppe.co.za vir meer inligting oor die Slimkoppe-reeks.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
More Information
Edition 1
Publication date Nov 4, 2013
Language Afrikaans
Author(s) Peters, G; Badenhorst, I
Level/Grade Grades 3 and 4
Book Type Reader
Brand Smart-Kids
Imprint Pearson Holdings Southern Africa
ISBN 9781775951780
Licence Perpetual licence
File type ePDF
Format Fixed layout
Write Your Own Review
You're reviewing:Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 2: Oral in Suid-Afrika ePDF (perpetual licence)