X-kit Presteer! Wiskunde Graad 8 Studiegids (Modules 4 en 5) ePDF (perpetual licence)

Level/Grade: Grade 8
Author(s): Morrison, K; Heany, F
ISBN: 9781775789888
License: Perpetual licence
File type: ePDF
R30,00
R30,00
Die X-Kit Presteer! Wiskunde Graad 8 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.

X-Kit Presteer! Wiskunde Graad 8 Studiegids (Modules 4 en 5) eHoofstuk sluit die volgende onderwerpe in:
  • Module 4: Meting; en
  • Module 5: Datahantering.
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Country South Africa
Product Type Study Guide Chapter
Author(s) Morrison, K; Heany, F
Level/Grade Grade 8
Brand X-kit Achieve!
Imprint Pearson South Africa
ISBN 9781775789888
Licence Perpetual licence
File type ePDF
Format ePDF
Write a review of this product