Lees is Maklik: Bertie Bewerasi ePDF (1-year licence)

Level/Grade: Grades 4, 5 and 6
Author(s): Bester, B
ISBN: 9780796259141
License: 1-year licence
File type: ePDF
R46,00
R46,00
Bertie Bewerasie wil graag 'n klavierspeler word maar dinge, soos die boelies van die skool, staan in sy pad. Hulle spot hom omdat hy klavier wil speel in plaas van rugby. Iets sal hy moet doen, want die eksamen kom nader en van senuwees bewe hy so, dat hy nie kan speel nie …

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Country South Africa
Product Type Drama
Author(s) Bester, B
Level/Grade Grades 4, 5 and 6
Brand Reading is Easy
Imprint Heinemann
ISBN 9780796259141
Licence 1-year licence
File type ePDF
Format ePDF
Write a review of this product