Sokkies (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7: Roman) ePDF (1-year licence)

Level / Grade:
Grade 7

Author(s):
Bester, B

ISBN:
9780796255730

License:
1-year licence

File type:
ePDF

In stock
SKU
9780796255730
R 50.00
Sokkies, die ou buurman se perd, se dae is getel, maar nie as dit van Helena afhang nie. Al weier haar ma dat sy haar eie perd kry, is sy druk besig om planne te maak om Sokkies te red. Haar vriend Ouman help haar, asook haar ou vriendin by die ouetehuis. Sal Sokkies gered word en sal Helena se droom om haar eie perd te hê waar word?

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
More Information
Edition 1
Publication date Oct 31, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Bester, B
Level/Grade Grade 7
Book Type Novel
Brand Senior African Writers Series
Imprint Heinemann
ISBN 9780796255730
Licence 1-year licence
File type ePDF
Format Fixed layout
Write Your Own Review
You're reviewing:Sokkies (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7: Roman) ePDF (1-year licence)