Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 11 Leerdersboek ePUB (1-year licence)

Level / Grade:
Grade 11

Author(s):
Motala, F; Sapire, I; Scheiber, J; Vollmer, KL

ISBN:
9780796255266

License:
1-year licence

File type:
ePub

In stock
SKU
9780796255266
R 122.00
Suid-Afrika se gewildste Wiskundige Geletetterdheid-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer nie.

Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
More Information
Edition 1
Publication date Oct 31, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Motala, F; Sapire, I; Scheiber, J; Vollmer, KL
Level/Grade Grade 11
Book Type Learner's Book
Brand Classroom
Imprint Heinemann
ISBN 9780796255266
Licence 1-year licence
File type ePub
Format Reflowable
Write Your Own Review
You're reviewing:Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 11 Leerdersboek ePUB (1-year licence)