Die Kuikendiewe (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) ePDF (1-year licence)

Level / Grade:
Grade 9

Author(s):
Weideman, G

ISBN:
9780796254153

License:
1-year licence

File type:
ePDF

In stock
SKU
9780796254153
R 54.00
Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. René en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was ’n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het. Dit het die tweeling laat besluit dat hulle misdaad gaan beveg. En dit doen hulle ook – meestal met die hulp van hul eksentrieke oom Otto. Wat het gebeur in die supermark dat daar ’n verpleegster en ambulansman iemand op ’n draagbaar moet uitvat? Waarheen verdwyn al die kindertjies wat wegraak? En hoekom dra die verpleegster tekkies?

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
More Information
Edition 1
Publication date Oct 31, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Weideman, G
Level/Grade Grade 9
Book Type Novel
Brand Senior African Writers Series
Imprint Heinemann
ISBN 9780796254153
Licence 1-year licence
File type ePDF
Format Fixed layout
Write Your Own Review
You're reviewing:Die Kuikendiewe (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) ePDF (1-year licence)