Die Meerkatmannetjie (Afrikaans Huistaal Graad 8: Roman) ePDF (1-year licence)

Level / Grade:
Grade 8

Author(s):
Weideman, G

ISBN:
9780796254146

License:
1-year licence

File type:
ePDF

In stock
SKU
9780796254146
R 54.00
Nomsa, ’n dogtertjie wat in Cardboard City, onder ’n brug bly, tel ’n pop op. Dit is ’n baie eienaardige pop met die vreemdste gesiggie en haartjies. Verbeel Nomsa haar, of praat die pop? Dit bring haar in aanraking met die vreemdste mense soos Doktor Groenmosterd en Professor Skeptikos. Waarom sal grootmense ’n pop wil hê?

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
More Information
Edition 1
Publication date Oct 31, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Weideman, G
Level/Grade Grade 8
Book Type Novel
Brand Senior African Writers Series
Imprint Heinemann
ISBN 9780796254146
Licence 1-year licence
File type ePDF
Format Fixed layout
Write Your Own Review
You're reviewing:Die Meerkatmannetjie (Afrikaans Huistaal Graad 8: Roman) ePDF (1-year licence)