Lees is Maklik: Wie is Ben Ewig? ePDF (1-year licence)

Level/Grade: Grades 4, 5 and 6
Author(s): Brandt, M
ISBN: 9780636207462
License: 1-year licence
File type: ePDF
R46,00
R46,00
Drie maats, Mia, Paul en Eddie wonder oor die eienaardige skooltuinier, Ben Ewig, toe hulle hom op 'n stokou personeelfoto sien waar hy presies dieselfde lyk as nou … nie 'n dag ouer nie, en hy dra dieselfde verflenterde klere. Wie is Ben Ewig?

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Country South Africa
Product Type Thriller/Suspense
Author(s) Brandt, M
Level/Grade Grades 4, 5 and 6
Brand Reading is Easy
Imprint Heinemann
ISBN 9780636207462
Licence 1-year licence
File type ePDF
Format ePDF
Write a review of this product