Keiser, Die (Afrikaans Huistaal Graad 11: Drama) ePDF (1-year licence)

Level / Grade:
Grade 11

Author(s):
Smit, B

ISBN:
9780636207363

License:
1-year licence

File type:
ePDF

Out of stock
SKU
9780636207363
R 50.00
Bartho Smit het 'n waagstuk onderneem om uit die bekende ou Andersen-sprokie van die kaal keiser 'n variasie te versin wat enersyds so ná as moontlik aan die oorspronklike bly en andersyds tog in 'n aanvaarbare moderne konteks geplaas word.

Deur dit in 'n moderne Afrika-land te plaas en bekende uitspattighede van ons tyd as uitgangspunt te neem, slaag hy daarin om 'n situasie wat met die eerste oogopslag totaal fiktief en buitensporig voorkom, verrassend geloofwaardig te maak. Die realistiese, die satiriese en die simboliese is uitstekend verweef–  en dit was 'n geniale vonds om die wewer ook as rebellieleier te gebruik.

Geslaagd is ook die wyse waarop die stuk algaande 'n groter verskeidenheid van "tone" verkry: Terwyl dit soms onverbloemd komies is, verkry dit ook sterk spanningselemente, en veral in die derde bedryf 'n ontroerende filosofiese dimensie–  wat tog steeds suiwer in terme van die dramatiese gegewe funksioneer.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
More Information
Edition 1
Publication date Aug 19, 2020
Language Afrikaans
Author(s) Smit, B
Level/Grade Grade 11
Book Type Drama
Brand MML Literature
Imprint Pearson South Africa
ISBN 9780636207363
Licence 1-year licence
File type ePDF
Format ePDF
Write Your Own Review
You're reviewing:Keiser, Die (Afrikaans Huistaal Graad 11: Drama) ePDF (1-year licence)