Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vandag Graad 7 Leerderboek ePUB (1-year licence)

Level / Grade:
Grade 7

Author(s):
Bantjes, J; Kerdachi, D; Kriel, A; Mzolo, K

ISBN:
9780636176119

License:
1-year licence

File type:
ePub

In stock
SKU
9780636176119
R 105.00
Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees
Aanleer van nodige vakkennis word behandel
Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel
Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering
Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies
Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
More Information
Edition 1
Publication date Jan 31, 2015
Language Afrikaans
Author(s) Bantjes, J; Kerdachi, D; Kriel, A; Mzolo, K
Level/Grade Grade 7
Book Type Learner's Book
Brand Today
Imprint Maskew Miller Longman
ISBN 9780636176119
Licence 1-year licence
File type ePub
Format Reflowable
Write Your Own Review
You're reviewing:Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vandag Graad 7 Leerderboek ePUB (1-year licence)