Vlam van Dam en die Tamatiesous-Z (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9: Roman) ePDF (1-year licence)

Level / Grade:
Grade 9

Author(s):
Erasmus, A

ISBN:
9780636170889

License:
1-year licence

File type:
ePDF

In stock
SKU
9780636170889
R 54.00
Hoërskoolseuns in ’n skoolkoshuis tydens ’n rugbytoer. Die resep vir ’n baie lekker storie. Die seuns kla oor die dopery. Hulle praat ook oor meisies – en natuurlik oor sport. Met Charlieboy of Vlam (as gevolg van sy rooi hare) en sy pelle is daar altyd hope pret. Maar die storie raak ook aan spangees en jaloesie. Lees om meer van Vlam, Mop, Bosaap en Stieks te leer ken!

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
More Information
Edition 1
Publication date Oct 31, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Erasmus, A
Level/Grade Grade 9
Book Type Novel
Brand Senior African Writers Series
Imprint Heinemann
ISBN 9780636170889
Licence 1-year licence
File type ePDF
Format Fixed layout
Write Your Own Review
You're reviewing:Vlam van Dam en die Tamatiesous-Z (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9: Roman) ePDF (1-year licence)