’n Uil op die voëlhok (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) ePDF (perpetual licence)

Level / Grade:
Grade 9

Author(s):
Le Roux, M

ISBN:
9780636161177

License:
Perpetual licence

File type:
ePDF

In stock
SKU
9780636161177
R 122.00
Binne ’n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa – haar held – nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voëlhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het. Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa – maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is. Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom?

Die verhaal word gevolg deur ’n leesgids met:
  • inligting oor die outeur
  • ’n opsomming van die verhaal
  • woordverklarings van moeilike woorde
  • vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte
  • antwoorde vir die vrae
  • ’n glossarium met letterkundige begrippe.


Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
More Information
Edition 1
Publication date Oct 31, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Le Roux, M
Level/Grade Grade 9
Book Type Novel
Brand MML Literature
Imprint Maskew Miller Longman
ISBN 9780636161177
Licence Perpetual licence
File type ePDF
Format Fixed layout
Write Your Own Review
You're reviewing:’n Uil op die voëlhok (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) ePDF (perpetual licence)