Die Meerkatmannetjie (Afrikaans Huistaal Graad 8: Roman) ePUB (perpetual licence)

Level / Grade:
Grade 8

Author(s):
Weideman, G

ISBN:
9780636160361

License:
Perpetual licence

File type:
ePub

Out of stock
SKU
9780636160361
R 122.00
Nomsa, ’n dogtertjie wat in Cardboard City, onder ’n brug bly, tel ’n pop op. Dit is ’n baie eienaardige pop met die vreemdste gesiggie en haartjies. Verbeel Nomsa haar, of praat die pop? Dit bring haar in aanraking met die vreemdste mense soos Doktor Groenmosterd en Professor Skeptikos. Waarom sal grootmense ’n pop wil hê?

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
More Information
Edition 1
Publication date Feb 28, 2015
Language Afrikaans
Author(s) Weideman, G
Level/Grade Grade 8
Book Type Novel
Brand Senior African Writers Series
Imprint Heinemann
ISBN 9780636160361
Licence Perpetual licence
File type ePub
Format Reflowable
Write Your Own Review
You're reviewing:Die Meerkatmannetjie (Afrikaans Huistaal Graad 8: Roman) ePUB (perpetual licence)