Vlam van Dam en die Tamatiesous-Z (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9: Roman) ePUB (perpetual licence)

Level / Grade:
Grade 9

Author(s):
Erasmus, A

ISBN:
9780636160279

License:
Perpetual licence

File type:
ePub

In stock
SKU
9780636160279
R 122.00
Hoërskoolseuns in ’n skoolkoshuis tydens ’n rugbytoer. Die resep vir ’n baie lekker storie. Die seuns kla oor die dopery. Hulle praat ook oor meisies – en natuurlik oor sport. Met Charlieboy of Vlam (as gevolg van sy rooi hare) en sy pelle is daar altyd hope pret. Maar die storie raak ook aan spangees en jaloesie. Lees om meer van Vlam, Mop, Bosaap en Stieks te leer ken!

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
More Information
Edition 1
Publication date Feb 28, 2015
Language Afrikaans
Author(s) Erasmus, A
Level/Grade Grade 9
Book Type Novel
Brand Senior African Writers Series
Imprint Heinemann
ISBN 9780636160279
Licence Perpetual licence
File type ePub
Format Reflowable
Write Your Own Review
You're reviewing:Vlam van Dam en die Tamatiesous-Z (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9: Roman) ePUB (perpetual licence)