Afrikaans sonder grense Tweede Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek ePUB (perpetual licence)

Level / Grade:
Grade 11

Author(s):
Lätti, M; Gouws, S

ISBN:
9780636158405

License:
Perpetual licence

File type:
ePub

In stock
SKU
9780636158405
R 210.00
Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
More Information
Edition 1
Publication date Sep 30, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Lätti, M; Gouws, S
Level/Grade Grade 11
Book Type Learner's Book
Brand Afrikaans sonder grense
Imprint Maskew Miller Longman
ISBN 9780636158405
Licence Perpetual licence
File type ePub
Format Reflowable
Write Your Own Review
You're reviewing:Afrikaans sonder grense Tweede Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek ePUB (perpetual licence)