Wiskunde vir die Klaskamer Graad 12 Leerdersboek ePUB (perpetual licence)

Level / Grade:
Grade 12

Author(s):
Pike, M; Kitto, A; Jawurek, A; Myburgh, M; Rhodes-Houghton, R; Sasman, M; Scheiber, J; Wilson, H; Tebeila, S

ISBN:
9780636158207

License:
Perpetual licence

File type:
ePub

In stock
SKU
9780636158207
R 278.00
Suid-Afrika se gewildste Wiskunde-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskunde vir die Klaskamer nie.

Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskunde vir die Klaskamer

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
More Information
Edition 1
Publication date Feb 28, 2015
Language Afrikaans
Author(s) Pike, M; Kitto, A; Jawurek, A; Myburgh, M; Rhodes-Houghton, R; Sasman, M; Scheiber, J; Wilson, H; Tebeila, S
Level/Grade Grade 12
Book Type Learner's Book
Brand Classroom
Imprint Heinemann
ISBN 9780636158207
Licence Perpetual licence
File type ePub
Format Reflowable
Write Your Own Review
You're reviewing:Wiskunde vir die Klaskamer Graad 12 Leerdersboek ePUB (perpetual licence)