Lees sonder grense (Afrikaans Eerste Addisionele Taal) Graad 6 Leesboek: Die Seekoei-boek ePUB (perpetual licence)

Level/Grade: Grade 6
Author(s): Lätti, M; Gouws, S
ISBN: 9780636154285
License: Perpetual licence
File type: ePub
R87,00
R87,00
Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
Country South Africa
Product Type Reader
Author(s) Lätti, M; Gouws, S
Level/Grade Grade 6
Brand Afrikaans sonder grense
Imprint Maskew Miller Longman
ISBN 9780636154285
Licence Perpetual licence
File type ePub
Format ePUB3
Write a review of this product