Platinum Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek ePUB (perpetual licence)

Level / Grade:
Grade 5

Author(s):
Adatia, R; Clitheroe, F; Cohen, S; Cowan, J; De Villiers, R; Joannides, A; Sadie, R; Van Zyl, M; Visagie, L; Waters, H; Webb, J

ISBN:
9780636154186

License:
Perpetual licence

File type:
ePub

In stock
SKU
9780636154186
R 158.00
Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs
Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer
Briljante onderwyserondersteuning maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik
Briljant + gehalte = sukses!

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
More Information
Edition 1
Publication date Jun 30, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Adatia, R; Clitheroe, F; Cohen, S; Cowan, J; De Villiers, R; Joannides, A; Sadie, R; Van Zyl, M; Visagie, L; Waters, H; Webb, J
Level/Grade Grade 5
Book Type Learner's Book
Brand Platinum
Imprint Maskew Miller Longman (Pearson Marang)
ISBN 9780636154186
Licence Perpetual licence
File type ePub
Format Reflowable
Write Your Own Review
You're reviewing:Platinum Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek ePUB (perpetual licence)