Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leerderboek ePUB (perpetual licence)

Level / Grade:
Grade 6

Author(s):
Lätti, M; Gouws, S; Le Roux, C

ISBN:
9780636154162

License:
Perpetual licence

File type:
ePub

In stock
SKU
9780636154162
R 158.00
Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
More Information
Edition 1
Publication date Feb 28, 2014
Language Afrikaans
Author(s) Lätti, M; Gouws, S; Le Roux, C
Level/Grade Grade 6
Book Type Learner's Book
Brand Afrikaans sonder grense
Imprint Maskew Miller Longman
ISBN 9780636154162
Licence Perpetual licence
File type ePub
Format Reflowable
Write Your Own Review
You're reviewing:Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leerderboek ePUB (perpetual licence)