Kitsreken Graad 4 Werkboek Interactive ePUB (perpetual licence)

Level / Grade:
Grade 4

Author(s):
Barry, H; Colyn, W; Philander, J

ISBN:
9780636193963

License:
Perpetual licence

File type:
ePub

In stock
SKU
9780636193963
R 91.00
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel. Dit hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel.

Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.

Hierdie Kitsreken-reeks is ook beskikbaar in Engels as Instamaths.

Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
More Information
Edition 2
Publication date May 31, 2016
Language Afrikaans
Author(s) Barry, H; Colyn, W; Philander, J
Level/Grade Grade 4
Book Type Workbook
Brand Instamaths
Imprint Maskew Miller Longman (Pearson Marang)
ISBN 9780636193963
Licence Perpetual licence
File type ePub
Format Fixed layout
Write Your Own Review
You're reviewing:Kitsreken Graad 4 Werkboek Interactive ePUB (perpetual licence)